News

Pres. Donald Trump se 30%-invoertarief vir Suid-Afrika gaan veral op kort termyn verwoestend vir die ekonomie wees, sê John ...
Daar kan geen rede wees waarom ’n Israeliese burger verbied moet word om aan die Comrades-marathon deel te neem nie. Die ...
Frankryk en Brittanje moet saamwerk om die post-1945 “internasionale orde” te beskerm, het pres. Emmanuel Macron van Frankryk ...
Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC, sê dr. Nobuhle Nkabane, minister van hoër onderwys en opleiding, het nie ...
Desiree Ellis (afrigter) se Banyana Banyana-span sal aansienlik moet verbeter indien hulle vir ’n tweede keer agtereenvolgens ...
As Dinsdag se vertonings enige aanduiding is, wag daar Donderdag ’n riller tussen die Westelike Provinsie (WP) en die Haaie ...
Sestien mense wat verlede week in hegtenis geneem is weens beweerde bedrog wat met die indiening van valse eise vir ...
’n 22-jarige man is in hegtenis geneem in verband met ’n bloedbad in Kariega in die Oos-Kaap waarin drie mense dood en twee ...
Na drie jaar se liefde en lojaliteit het Mia le Roux – Mej. Suid-Afrika 2024 en die eerste dowe vrou wat die titel ooit gewen ...
Die vermeende diamantbedrieër Louis Liebenberg en sy vrou, Dezzi, het Dinsdag vir die eerste keer in maande weer saam in die ...
Sangeres en aanbieder van kykNET se ‘Lottoland help ’n dorp’-reeks, het onlangs die ysige Suid-Afrikaanse winter verruil ...
Die risiko bestaan dat mense hul werk sal verloor wanneer die hoër invoertarief na die VSA op 1 Augustus van krag word.